goeietye

Vanaand is dit die 2de weergawe van Afrikaans is Baas aande by Cocomo Restaurant. Ons het Donkie Kar op ons verhoog Donderdag aand 21 Junie om 18:00, Boere Musiek van die hoogste kwaliteit. Kom geniet die aand saam ons, extra spesiaal op ons spyskaart vanaand het ons 'n T-Bone, Lamb Tjoppies saam Braai Broodjies, Ansjovis Pizza en vele meer. Maak u bespreeking nou by 044 877 0808 = #boeremusiek, #musiekelkedag, #goeiemusiek, #goeiekos, #goeiewyn, #goeietye

When you this great,niggas don't hate.😈🔥 #hywasgoed #goeietye

Toe ons jonk was en dronk was. #houseparty #tb #goeiemense #goeietye #2012 the year the world ended #bestfriends #forlife

# rooibusparys # Arc de Triomfe # memories #Goeietye

Moenie vergeet om in te skryf vir Die Vaatjie Braai-kompetisie nie. Dit is jóú kans om van Vaatjie se smullekker vleis in die gemak van jou eie huis te geniet saam met die Toks 'n Tjops-span. Met trots aangebied deur Virseker en #ToksnTjops. kykNET #braai #kompetisie #wen #goeiekos #goeietye #trotssuidafrika #tradisie #pret #genot #vleis @kyknettv

Wil darm net vir die man se baie geluk vriend met die bday. Mag dit n mooi jaar wees vol voorspoed en geluk. Jyt nou nie regtig foute nie maar wel een en dis dat jy n Nissan man is. Maar jy sal nog die regte keuse maak eendag en verder is jy n vriend 1000 #geluk #altydgameviralles #jywordoud #weiveld #goeietye

'n terugflits na dinge in die Spruit. Toe lewe nog maklik en die probleme min was... #goeietye #tjifentjaf #hammerkop #laatjouvoetegaan #afenrol @greya89 @marklouwies

Ons het die naweek by @dieburgernuus #DieBurgerStandhuis verby gery. Ek was 23jaar terug daar as n standerd vyf leerling van De Aar... Wow #tydvlieg #DeAar #Kaapstad #GoeieTye #dislekkerbydiesee

Lekker in die veld gebraai vir vadersdag. Met al die kiddies....💃🕺🐕 #explore #braaibroodjiemynou #pixie #prigges #marshmellowbraaiisnienetvirkindersnie😁 #vriende #goeietye

Jy gee lekker n ander betekenis! #goeietye

Throwback to them days! Loyalty! #brother #loyalty #goeietye @leeroy_schoeman

Mozzz!! 🍦🍻🍺🏊‍♂️🚤🌞 #takemeback #cruiser #goeietye #goeievriende #brannas

We're all defined by the people around us🌻 #spoegwolf #dozibacktotheroots #GoeieTye